Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Verheerliking op die berg

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (125)

  Na Die Retreat “Ongeveer agt dae nadat Hy dit gesê het,  het Hy Petrus en Johannes en Jakobus saamgeneem  en teen die berg op gegaan om te gaan bid.  En terwyl Hy besig was om te bid,  het die voorkoms van sy gesig verander, en sy klere het helderwit geskitter.  Maar Petrus en die ander twee wat saam met hom was, is deur slaap oorval,  en toe hulle wakker word,  sien hulle sy glansende heerlikheid en die twee manne wat by Hom staan.  Toe die manne van Hom afskeid neem, sê Petrus vir Jesus:  “Meester, dit is goed dat ons hier is. Laat ons drie hutte bou:  een vir U en een vir Moses en een vir Elia.”  Hy het nie besef wat hy sê nie...   Nadat hulle die volgende dag van die berg afgekom het,  het 'n groot skare mense Hom tegemoet gekom.” ‭‭Lukas‬ ‭9‬:‭28‬-‭29‬, ‭32‬-‭33‬, ‭37‬ ‭AFR20‬‬                   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Die titel van die album is "...