Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (125)

 

Na Die Retreat


“Ongeveer agt dae nadat Hy dit gesê het, 
het Hy Petrus en Johannes en Jakobus saamgeneem 
en teen die berg op gegaan om te gaan bid. 
En terwyl Hy besig was om te bid, 
het die voorkoms van sy gesig verander, en sy klere het helderwit geskitter. 
Maar Petrus en die ander twee wat saam met hom was, is deur slaap oorval, 
en toe hulle wakker word, 
sien hulle sy glansende heerlikheid en die twee manne wat by Hom staan. 
Toe die manne van Hom afskeid neem, sê Petrus vir Jesus: 
“Meester, dit is goed dat ons hier is. Laat ons drie hutte bou: 
een vir U en een vir Moses en een vir Elia.” 
Hy het nie besef wat hy sê nie...
 
Nadat hulle die volgende dag van die berg afgekom het, 
het 'n groot skare mense Hom tegemoet gekom.”

‭‭Lukas‬ ‭9‬:‭28‬-‭29‬, ‭32‬-‭33‬, ‭37‬ ‭AFR20‬‬                  






Die Gesprek




Elemente Uit Die Gesprek












Musiek

Die titel van die album is "Into Silence", maar hierdie snit laat mens dink aan 'n intree in die lewe in vanuit die stilte.




Soos altyd, met ons liefde.


George & Matilda



Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (120)

Skuld as Motivering Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "I am convinced that guilt and shame are never from God. They are merely the defenses of the False Self as it is shocked at its own poverty — the defenses of a little man who wants to be a big man. God leads by compassion toward the soul, never by condemnation. If God would relate to us by severity and punitiveness, God would only be giving us permission to do the same (which is tragically, due to our mistaken images of God, exactly what has happened!)." Richard Rohr                 ~ ❖ ~ "It is about as hard to absolve yourself of your own guilt as it is to sit in your own lap. Wrongdoing sparks guilt sparks wrongdoing ad nauseam, and we all try to disguise the grim process from both ourselves and everybody else. In order to break the circuit we need friends before whom we can put aside the disguise, trusting that when they see us for what we fully are, they won't run away screaming with, if nothing wors

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.