Skip to main content

Posts

Showing posts with the label natuur

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (230)

Wendell Berry 'n Eenvoudige, besondere man Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Sommer net Wendell Berry Musiek Wendell Berry se hoop is nie haastig of luidrugtig nie. Dit groei stadig uit ’n mens se verhouding met ’n plek, met ander mense en met die eenvoudige handeling van leef. The Stable Song van Gregory Alan Isakov dra iets van hierdie terugkeer huis toe — nie na ’n volmaakte wêreld nie, maar na ’n wêreld waarin ons weer teenwoordig kan wees. Lirieke van The Stable Song: Remember when our songs were just like prayers Like gospel hymns that you caught in the air? Come down, come down sweet reverence Unto my simple house and ring And ring Ring like silver, ring like gold Ring out those ghosts on the Ohio Ring like clear day wedding bells Were we the belly of the beast or the sword that fell? We'll never tell And come to me clear and cold On some sea Watch the world spin in waves Mad machine Now I've gone crazy, couldn't you tell? You threw stones at the stars, but t...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (143)

Bestekopname - Januarie 2025 Die Gesprek    Elemente Uit Die Gesprek   Musiek Met ons liefde. En groot dankbaarheid vir die seën wat julle vir ons is. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (136)

Natuurskatte Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Mag die pad oprys ​​om jou te ontmoet, mag die wind altyd in jou rug wees. Mag die son warm op jou gesig skyn, die reën sag val op jou velde. En totdat ons weer ontmoet, mag God jou in die palm van sy hand hou. Keltiese Seën                              George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (96)

Vul Die Put   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Angs dreineer ons putte. Florence raak uitgeput in haar pogings om daarvan weg te hardloop. Angs ry uitgerus in die kar saam met haar, arm op die deur. "But I hear the music, I feel the beat, And for a moment, when I'm dancing, I am free.." Om te dans help dikwels om water in leë putte te kry. Van ons, met liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (79)

  Wilde Heiligdom Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek "Once upon a time, all humans knew their lives, their food, their survival, their sense of meaning and kinship with God or the gods was connected with all their relations: the hawks and soil and ferns and mosquitoes. Like all the other wild creatures, they belonged to the land, and they knew it…. They were part of a grand conversation, a relationship of reciprocity and respect, connecting them with all the other beings and elements of life. But there came a time when some of the people could no longer hear the conversation…. The wax in their ears became hardened, and their hearts pretended that they were happier controlling the world than loving it. They rushed right past the burning bushes on the way to Importance, missing the message of the doe hiding in plain sight with her newborn fawn. They packed the bodies of sacred forest cathedrals onto trucks and shipped them to mills. They forgot that the thrush songs spelled out wa...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (68)

  Met Nuwe Oë Molly luister na ons opname waar ons vertel wat met haar gebeur het. Die opening waardeur sy geval het. Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek  Tafelkop onder sneeu. Musiek Klik op die YouTube-skakel in die blok hierbo  om na die video te kyk. Met liefde en ons wense vir 'n ruim lewe. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (64)

  Eerste Natuur-indrukke Op Tafelkop Tafelkop se takbokke Foto geneem deur Matilda Angus Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Foto geneem deur Matilda Angus Musiek Hierdie week het ons  verskillende musieksnitte vir die Afrikaanse en Engelse blog inskrywings. Ons wou nie kies nie, omdat albei so besonders is en tot ons spreek hier waar ons nou bly en op ons spirituele reis oor die algemeen  Die musiek in die Engelse blog? Julle sal moet gaan luister -  English song Ons seënbede vir julle kom uit Deut 33:13-16 Mag jul land deur die Here geseën word: met die beste uit die hemel, met dou en met die beste uit die water diep onder die grond, met die beste wat deur die son gegee kan word en met die beste wat deur elke maand opgelewer kan word, met die beste uit die gryse berge en met die beste uit die ou-ou heuwels, met die beste uit die aarde en wat daarop is en met die toegeneentheid van Hom wat woon in die doringbos. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (31)

Meditasie In Praktyk   Hierdie week se blog-inskrywing is baie gestroop. Die fokus is op die meditasie-praktyk.  Die Gesprek Liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (21)

   'n Wye Gesprek  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek In hierdie weergawe van die bekende "Stand By Me " vind die musikale gesprek oor 'n paar kontinente plaas en die uiteenlopende bydraes maak dit pragtig en uniek. Met ons liefde George en Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (7)

  Sonder Die Natuur Kan Ons Nie  Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Groete George en Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (5)

    Stilte "Wees stil en weet Ek is die Heer. Wees stil en weet Ek is. Wees stil en weet. Wees stil. Wees."                                                       Ps 46:10 Die Gesprek  Elemente uit die gesprek Let Your God Love You Be silent. Be still. Alone. Empty Before your God. Say nothing. Ask nothing. Be silent. Be still. Let your God look upon you. That is all. God knows. God understands. God loves you With an enormous love, And only wants To look upon you With that love. Quiet. Still. Be. Let your God— Love you.                                                   Edwina Gateley Musiek 'n Meester van stilte in sy komposisies en musiek is die Italiaanse pianis en komponis Ludovico Einaudi....