Vul Die Put
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Musiek
Angs dreineer ons putte.
Florence raak uitgeput in haar pogings om daarvan weg te hardloop. Angs ry uitgerus in die kar saam met haar, arm op die deur.
"But I hear the music,
I feel the beat,
I feel the beat,
And for a moment,
when I'm dancing, I am free.."
when I'm dancing, I am free.."
Om te dans help dikwels om water in leë putte te kry.
Van ons, met liefde.
George & Matilda
Comments
Post a Comment