Eksistensiële Gesondheid Midde-in Realiteit; Jou eie Outeur; Ongeleende Betekenis Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Kreatiewe Stuk Hierdie week se kreatiewe stuk, 'n skildery, gaan eintlik meer oor die skilder as oor die skildery self. By dié stil, inkennige man kan mens 3 kenmerke van eksistensiële gesondheid sien. L.S. Lowry, die Britse skilder wat "Going to the Mill" in 1925 geskilder het, het sy realiteit, die industriële stad Manchester, vierkantig in die oë gekyk. Terwyl ander die industriële stede van die tyd as lelik en kru beskou het, het Lowry die skoonheid, die eensaamheid en die menslikheid daarin gesien. Hy het nie 'n kunsmatige, verhewe wêreld geskilder nie; hy het die raakpunt met die werklikheid geskilder. Om sinvol te rus, vra dat ons, soos Lowry, ophou om te wag vir 'n "ideale" of "perfekte" wêreld voor ons tot stilstand kom. Dit vra dat ons die realiteit van ons daaglikse lewe met sy meule, sy rook en sy onvolmaaktheid...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.