Skip to main content

Posts

Showing posts with the label skilderye

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (184)

  Eenwoord-Reaksie Skildery aangebied deur die toepassing, DailyArt . "It All Depends On The Point Of View" Skilder: Franciszka Themerson (1975) In die toepassing, DailyArt , word die skildery as volg beskryf: "Franciszka Themerson’s "It all depends on the point of view" is a painting that immediately points to its message: what we see is never absolute. Our gaze is shaped by perspective, habits, and the frames (both literal and cultural) through which we look. Themerson—painter, illustrator, and stage designer—who, throughout her life, accompanied her husband Stefan in avant-garde artistic experiments, from the very beginning used the language of images as a tool of analysis and intellectual play. It is no coincidence that this work opens the new (Inaugurated today on 17 October 2025) permanent exhibition, *[Ways of Seeing](https://utm.guru/ui5v0),* at the Muzeum Sztuki in Łódź. Placed right at the entrance, it sets the perspective from which the entire journe...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (154)

Wakkerstroom Klassieke Musiekfees 2025 20 - 23 Maart 2025 “God sprei die hemel uit oor die leë ruimte,  Hy laat die aarde hang waar niks is nie.  Hy versamel die water in die wolke, en hulle skeur nie onder die las nie.  Hy plaas die horison op die see,  'n grens tussen lig en donker.  Dit is maar die begin van sy dade,  ons hoor net die gefluister van sy woorde.  Maar die volle krag van sy dade, wie kan dit verstaan?” ‭‭Job ‭26‬:‭7‬-‭8‬, ‭10‬, ‭14‬ ‭AFR83‬‬                           Dit is weer daardie tyd van die jaar! Herfs is oral sigbaar en voelbaar en daar is die geur van kreatiwiteit en voorbereidings in die lug wanneer jy ons klein dorpie binnekom. Hierdie naweek bied ons ons jaarlikse Wakkerstroom Klassieke Musiekfees aan. Wonderlike, talentvolle musikante van oral, tegniese spanne en die mense wat hulle optredes sal bywoon, stroom na Wakkerstroom. Musiek is nie die enigste item ...