Wat Die Mistici Weet 5) Hemel op aarde “Want deur Hom leef ons, beweeg ons en bestaan ons.....” Handelinge 17:28 AFR20 Jakob het wakker geskrik en gesê: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie. ......dit is die poort van die hemel.” Gen 28:16-17 AFR83 “.....want kyk, die koninkryk van God is binne-in julle.” Lukas 17:21 AFR20 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek "....die ganse dag is ene God." Jan Swanepoel "...hy weet nie van afsondering nie sit nie skilderagtig geraam in die hemel nie hy is oral..." ...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.