Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (156)

 

Wat Die Mistici Weet

5) Hemel op aarde


“Want deur Hom leef ons, beweeg ons en bestaan ons.....”

‭‭Handelinge‬ ‭17‬:‭28‬ ‭AFR20‬‬                         


Jakob het wakker geskrik en gesê: 
“Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie. 
......dit is die poort van die hemel.”

‭‭Gen 28:16-17‬ ‭AFR83‬‬                                 


“.....want kyk, die koninkryk van God is binne-in julle.”

‭‭Lukas‬ ‭17‬:‭21‬ ‭AFR20‬‬                                  





Die Gesprek





Elemente Uit Die Gesprek


"....die ganse dag is ene God."

Jan Swanepoel


"...hy weet nie van afsondering nie sit nie
skilderagtig geraam in die hemel nie hy is oral..."

                                                                                T. T. Cloete (Heilige Ruimte)










Musiek







Mag julle kyk.
En die hemel op hierdie aarde sien.



George & Matilda



Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory / From The Restory (135)

  Onlangse Oorsig / Recent Summary  Foto's Van Onlangse Gebeure / Pictures Of Recent Events 'n Huis opgeknap en geverf met 'n nuwe badkamer, die koms van lente en reën, retreats, die CMR se breimarathon, aanbied en afsluiting van die Verfrissingskursus in geestelike begeleiding, bywoon van ons kleindogter Ariana se gradeplegtigheid ("Nee Oupa, dis 'n gradige plegtigheid!") voordat sy volgende jaar grootskool toe gaan. A house renovated and painted with a new bathroom, the arrival of spring and rain, retreats, the CMR's knitting marathon, presenting and finishing the Refresher course in spiritual guidance, attending our granddaughter Ariana's graduation before she goes to big school next year. Klank / Sound Die klank van sagte reën na die storm is op baie vlakke nou gepas. The sound of gentle rain after the storm is now appropriate on many levels. Met ons liefde, soos altyd. With our love, as always. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (120)

Skuld as Motivering Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "I am convinced that guilt and shame are never from God. They are merely the defenses of the False Self as it is shocked at its own poverty — the defenses of a little man who wants to be a big man. God leads by compassion toward the soul, never by condemnation. If God would relate to us by severity and punitiveness, God would only be giving us permission to do the same (which is tragically, due to our mistaken images of God, exactly what has happened!)." Richard Rohr                 ~ ❖ ~ "It is about as hard to absolve yourself of your own guilt as it is to sit in your own lap. Wrongdoing sparks guilt sparks wrongdoing ad nauseam, and we all try to disguise the grim process from both ourselves and everybody else. In order to break the circuit we need friends before whom we can put aside the disguise, trusting that when they see us for what we fully are, they won't run away screaming w...