Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Stand by Me

From The Restory - Conversations On The Journey (215)

Wider View On Purpose The Conversation Elements From The Conversation Music Sometimes, in living our calling, we just need someone to stand by us, to whistle the melody for us when we have forgotten the words. Once more, as alwys, with our love.  May your life carry the marks of love. Especially in what you do. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (215)

  Roeping Wyer Gesien Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Soms, in die leef in ons roeping in, het ons net iemand nodig wat by ons staan. Wat vir ons die melodie fluit wanneer ons die woorde vergeet het. Weer eens, soos altyd, met liefde. Mag jou lewe die tekens van liefde dra. Veral in wat jy doen. George & Matilda

From The Restory - Conversations On The Journey (20)

     A Wide Conversation  The Conversation  Elements From The Conversation  Music In this version of the well-known Stand By Me , the musical conversation takes place across continents and the diverse contributions make it beautiful and unique.  With our love. George en Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (21)

   'n Wye Gesprek  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek In hierdie weergawe van die bekende "Stand By Me " vind die musikale gesprek oor 'n paar kontinente plaas en die uiteenlopende bydraes maak dit pragtig en uniek. Met ons liefde George en Matilda