Skip to main content

Posts

Showing posts with the label geboorte

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (91)

  Gee En Ontvang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek En miskien die grootste geskenk wat ons kan gee: om geboorte te skenk aan God in ons eie lewens en omstandighede. Musiek 'n Baie geseënde, mooi Kersfees vir julle. Met ons liefde. George & Matilda

Geboorte van 'n meermin

Oppad na Queenstown, Nieu Zealand. Foto deur Matilda  Ek klim bergop. Die dors roep duisend stemme sterk. ‘n Bergval skink die kranskom vol en hou dit na my uit: Hier, kom drink. In my staan die wete op dat dors murgdiep begin. Ek stroop die roukleed van my lyf en duik         uitbundig                    plotseling                            die berg se yskelk in. Ek snak. Lewe stroom by duisend kele in. Ek snak. En been word vin. Matilda