Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Wakkerstroom Arts and Crafts Festival

From The Restory -Conversations On The Journey (131)

  When You Know But Still Do The Conversation  Elements From The Conversation  Remnants of sculptures at the bottom of the kiln. Snow outside, pottery workshop and Glühwein inside. In spite of disappointment and setbacks, we return to create again. To create is to live this life. Again, always, with love. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (131)

  Wanneer Jy Weet En Tog Doen  Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Reste van die beelde onder in die oond. Sneeu buite, pottebakkerswerkswinkel en Glühwein binne. Ten spyte van die teleurstellings en terugslae, keer ons terug en skep ons weer. Om te skep is om die lewe te leef. Weer, altyd, met liefde. George & Matilda 

From The Restory - Conversations On The Journey (130)

Tidal Wave  This week has washed over us like a tidal wave in preparation for the annual Wakkerstroom Arts and Crafts Festival, artists and festival goers staying on Tafelkop over the weekend, retreat goers coming on a 4-day structured retreat from Monday and retreat goers coming on a 3-night silent retreat next week. As part of all this, we converted the old bathroom into a wheelchair friendly facility. Last night it started to snow. There was just no opportunity for a conversation recording. The music is an island of tranquility in the midst of great activity. With love. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (130)

Vloedgolf   Hierdie week het soos 'n vloedgolf oor ons gespoel in die voorbereiding vir die jaarlikse Wakkerstroom Arts and Crafts Festival, kunstenaars en feesgangers wat oor die naweek op Tafelkop oorbly, retreatgangers wat van Maandag op 'n 4-dag gestruktureerde retreat kom en retreatgangers wat in volgende week op 'n 3-nag stil retreat kom. As deel van dit alles het ons die ou badkamer in 'n rolstoelvriendelike fasiliteit omskep.  Op die koop toe het dit Vrydagaand gesneeu.  Daar was net nie geleentheid vir 'n gespreksopname nie. Die musiek is 'n eiland van rustigheid te midde van groot bedrywighede. Met liefde. George & Matilda

From The Restory - Conversations On The Journey (78)

  Sharing In Other's Creativity The Conversation Video: Sharing In Other's Creativity Elements From The Conversation   Music/Dance With love and our wish that something creative will stir in you. Even if it's just a little. It's a start. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (78)

  Deel In Ander Se  Kreatiwiteit Die Gesprek Video: Deel in ander se kreatiwiteit Elemente Uit Die Gesprek Musiek/Dans Met liefde en ons wense dat iets kreatiefs in jou sal roer. Al is dit net 'n bietjie. Dis 'n begin. George & Matilda