My Prentjie Van God God is liefde. 1 Joh 4:8 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Die Ganse Dag Is Ene God soos destyds is U ook vandag nie in die donker onweer nie, nie in die weerlig wat die hemel helblink skeur as teken van u krag; al luister ek hoe fyn vandag: selfs in die ligte ruising van die wind is U ten ene male nie, maar oral in my oë en ore: die ganse dag is ene God: ‘n swaeltjie swenk en vou die hemel blou-blou om sy rug ‘n geelvink sketter vol van son, vandag weerklink U in my kind se skaterende skaterlag. ...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.