Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (9)

 

My Prentjie Van God 


God is liefde.

                                                                                    1 Joh 4:8


Die Gesprek 




Elemente Uit Die Gesprek 


Die Ganse Dag Is Ene God


soos destyds is U ook vandag

nie in die donker onweer nie, nie

in die weerlig wat die hemel

helblink skeur as teken

van u krag; al luister

ek hoe fyn vandag: selfs in die ligte

ruising van die wind is U

ten ene male nie, maar oral

in my oë en ore: die ganse dag

is ene God: ‘n swaeltjie

swenk en vou die hemel

blou-blou om sy rug ‘n geelvink

sketter vol van son, vandag

weerklink U in my kind

se skaterende skaterlag.


                                                                                                                        Jan Swanepoel


".... hy weet nie van afsondering nie sit nie

skilderagtig geraam in die hemel nie hy is oral...."


                                                                                                                        T.T. Cloete


                                                        

Musiek





Mag dit met julle goed gaan.


George en Matilda


Comments

  1. Baie dankie julle twee..
    Weereens so n verrykende gesprek... Liefde vir julle

    ReplyDelete
  2. Baie dankie julle soo sielsrykend, God is net altyd daar🙌liefde

    ReplyDelete

Post a Comment

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.