Skip to main content

Posts

Showing posts with the label ABBA

From The Restory - Conversations On The Journey (198)

  Buttoning and Unbuttoning (1/2) The "smallness" of life can sometimes feel heavier than its great tragedies. A life needn't be "full" of tragedy. If it's "empty" of meaning, that emptiness can eventually become a crushing weight bearing down on the one living that life.  The Conversation Elements From The Conversation In contemplative spirituality, the "buttoning and unbuttoning" is resolved not by ignoring or sidestepping the task, but by changing the nature of the button. Instead of an obstacle to be overcome so that life can "begin," the act becomes life itself. Music ABBA's song  describes a life where the "buttons" are done perfectly, but the person inside is sleepwalking. Lord, We are not blind to the burden of the repetitive . The same plate, the same path to work, the same buttons, the same masks we put on. Please help us with the discouragement for “the next thing.” We know deep down that a task that is ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (198)

  Knoop en Losknoop (1/2) Die "kleinheid" van die lewe kan soms swaarder voel as sy groot tragedies. 'n Lewe hoef nie "vol" tragedie te wees nie. As dit "leeg" van betekenis is, kan daardie leegheid uiteindelik 'n verpletterende las word wat neerdruk op die een wat daardie lewe leef. Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek In kontemplatiewe spiritualiteit word die "knoop en losknoop" nie opgelos deur die taak te ignoreer of te systap nie, maar deur die aard van die knoop te verander. In plaas van 'n hindernis wat oorkom moet word sodat die lewe kan "begin", word die daad die lewe self. Musiek ABBA sing hier van 'n lewe waar al die knope perfek vas is, maar die persoon daarbinne is 'n slaapwandelaar. Here, Ons is nie blind vir die las van die aanhoudende nie. Dieselfde bord, dieselfde pad werk toe, dieselfde knope, dieselfde maskers wat ons opsit. Help ons asseblief met die moedeloosheid vir “die volgende”. Ons weet ten ...

From The Restory - Conversations On The Journey (137)

  Different Perspectives The Conversation Elements From The Conversation Music This well-known song by ABBA is about a relationship coming to an end with the associated emotions, especially when there are different expectations. What stands out, especially in cases where you want to leave room for different perspectives, are the phrases: "I don't want to talk" and "The winner takes it all." Big challenges in any situation. As always, with love. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (137)

  Verskillende Perspektiewe Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Hierdie bekende stuk van ABBA gaan oor 'n verhouding wat tot 'n einde kom met die gepaardgaande emosies, veral wanneer daar verskillende verwagtinge is. Wat opval, veral in gevalle waar mens ruimte vir verskillende perspektiewe wil laat, is die frases: "I don't want to talk" en "The winner takes it all." Groot uitdagings in enige situasie. Soos altyd, met liefde. George & Matilda