Skip to main content

Posts

Showing posts with the label verposing

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (189)

Verposing Ons is moeg. Die week en naweek was en is baie besig en daar was min tyd om net 'n bietjie asem te skep. Ons het behoefte daaraan. Daarom skep ons hierdie oomblik van stilte in die eerste plek vir ons, maar ons deel dit graag. Niks dieps nie. Net rustig. Sodat, wanneer daardie klein gaping in jou dag oopval, jy jou voete kan lig, 'n koppie tee kan skink en diep kan asemhaal. ~ ❖ ~ Clearing   Do not try to save the whole world or do anything grandiose. Instead, create a clearing in the dense forest of your life and wait there patiently, until the song that is your life falls into your own cupped hands and you recognize and greet it. Only then will you know how to give yourself to this world so worth of rescue.   – Martha Postlewaite                                                             ~ ❖ ~ Met ons liefde. George ...