Skip to main content

Posts

Showing posts with the label lewendig

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (228)

  Hartseer In Lewendig-wees Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (226)

  Eksistensiële Gesondheid Verwondering, Selfaanvaarding, Doelgerigte Lewe Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Kreatiewe Stuk As 'n visuele uitdrukking van hierdie oorgang na ons "tweede lewe", 'n bestaan gestroop van eise en maskers, breek die Amerikaanse kunstenaar David Best deur die gewone grense van kuns. Sy gelaagde, ingewikkelde houttempels word nie gebou om as blywende monumente te dien nie, maar om as tydelike ruimtes te staan waar mense hul diepste verliese, skuldgevoelens en uitgediende rolle teen die mure kan neerskryf.  Soos Best self opmerk, gaan dit nie om die tegniese ambag van die struktuur nie, maar om die ruimte wat dit skep vir die menslike siel om homself te bevry.  En selfs wanneer 'n installasie soos hierdie een in die Renwick-galery nie op die plek verbrand mag word nie, word die struktuur agterna met die hand gestroop en die geskrewe boodskappe na die woestyn geneem om daar in stilte te verbrand. So stroop die vlamme en die ruimtes al...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (219)

  Kontemplatiewe Samekoms 2026 Ons nooi jou hartlik uit na die tweede Kontemplatiewe Samekoms in Wakkerstroom. Van Behoort na Lewe Verlede jaar het ons saam ontdek wat dit beteken om te behoort—om 'n rustige tuiste vir die siel te vind in God se teenwoordigheid en by mekaar. Vanjaar beweeg ons dieper na die vrug van daardie tuiskoms: Ten volle lewendig. Wat beteken dit om werklik lewendig te wees in 'n wêreld wat ons dikwels oorweldig, afstomp of weghou van die huidige oomblik? Die Pad van Teenwoordigheid Christelike kontemplatiewe spiritualiteit is nie 'n vlug wég uit die lewe nie, maar 'n reis tot betrokkenheid daarin. Dit is die doelbewuste keuse om stil te word, die geraas af te skakel, en met 'n oop hart teenwoordig te wees by die Ewige. Hierin ontdek ons dat die Gees ons nie net roep tot oorlewing of plig nie, maar tot 'n oorvloedige, bewuste lewe. In die gedeelde stilte, die uitruil van stories, en die rustige ritme van die naweek, herontdek ons die polss...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (134)

Collage   Here... U ken my. Ps 139:1                                              Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Die ontdek van ons liefdes is van toepassing in alle fasette van ons lewens - musiek, kuns, plekke, aktiwiteite, groepe.... God lei ons as't ware aan die hand, om deur ons liefdes die wêreld te ontdek waarin ons leef. En ten diepste ook onsself. Jy mag selfs verras word wanneer jy besef wat jou diep roer! Ons lief dit om met julle te gesels. Dankie! George & Matilda