Skip to main content

Posts

Showing posts with the label keuses

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (216)

Kies Jou Moeilik   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Ons weet nooit vooraf met absolute sekerheid of ons keuses perfek is nie, maar ons moet steeds die gewig van ons eie besluite dra. Teen daardie agtergrond  is Wolf Larsen se  "If I Be Wrong"   nie 'n oproep om reg te kies nie. Dis eerder soos 'n deernisvolle erkenning van hoe swaar en mooi dit is om mens te wees en keuses te maak. Met liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (77)

Begin By Betekenis Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Eintlik gaan dit die heeltyd oor keuses. En soms, as ons erns maak met hierdie een wonderlike lewe van ons, is ons eerlik oor die dinge wat ons gekies het en wat ons nie gelukkig maak nie, wat nie tot ons stil kern spreek nie. Dinge wat ons meestal kan verander. Of as die omstandighede nie kan verander nie, kan ons altyd. Soos George Ezra sing: "Give me one good reason why I should never make a change." Soos altyd deel ons dit met baie liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (75)

Die Maak Van Keuses Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Mag die weg ontwaak om jou te ontmoet. Soos altyd, met ons liefde. George & Matilda