Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Huwelik van Figaro

Vanuit die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (36)

  Rus In 'n Besige Lewe Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek  Musiek In die rolprent Shawshank Redemption  kom Andy (Tim Robbins) in een van die skenkings aan die gevangenis se biblioteek, op 'n grammofoonplaat met operamusiek af. Daarop is onder andere hierdie  Duettino Sull'aria (die briefduet) uit Mozart se Die Huwelik van Figaro . In 'n gebaar van opstand, sluit hy al die deure van die biblioteek, en speel die musiek oor die luidsprekerstelsel van die gevangenis. Asof betowerd, staak al die gevangenes waarmee hulle besig is en staar na die groot oorhoofse luidsprekers. Van hierdie ervaring sê Red (Morgan Freeman): “I have no idea to this day what those two Italian ladies were singing about. Truth is, I don’t want to know. Some things are better left unsaid. I’d like to think they were singing about something so beautiful, it can’t be expressed in words, and it makes your heart ache because of it. I tell you, those voices soared higher and farther than anybody in ...