Skip to main content

Vanuit die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (36)

 

Rus In 'n Besige Lewe






Die Gesprek





Elemente Uit Die Gesprek 




Musiek

In die rolprent Shawshank Redemption kom Andy (Tim Robbins) in een van die skenkings aan die gevangenis se biblioteek, op 'n grammofoonplaat met operamusiek af. Daarop is onder andere hierdie Duettino Sull'aria (die briefduet) uit Mozart se Die Huwelik van Figaro. In 'n gebaar van opstand, sluit hy al die deure van die biblioteek, en speel die musiek oor die luidsprekerstelsel van die gevangenis.

Asof betowerd, staak al die gevangenes waarmee hulle besig is en staar na die groot oorhoofse luidsprekers. Van hierdie ervaring sê Red (Morgan Freeman):

“I have no idea to this day what those two Italian ladies were singing about. Truth is, I don’t want to know. Some things are better left unsaid. I’d like to think they were singing about something so beautiful, it can’t be expressed in words, and it makes your heart ache because of it. I tell you, those voices soared higher and farther than anybody in a grey place dares to dream. It was as if some beautiful bird had flapped into our drab little cage and made these walls dissolve away, and for the briefest of moments, every last man in Shawshank felt free.”

Soms, wanneer al ons verpligtinge en bekommernisse swaar op ons druk, is dit nodig om skoonheid, in watter vorm ook al, in ons lewens in te bring. Dit doen ons siele goed.







Met ons liefde en hierdie herinnering



George &Matilda 


Comments

  1. Baie dankie vir julle volgehoue bediening... julle vergeet elke week om by te sê dat die kontemplatiewe leefstyl Matilda soos n tiener laat lyk... 🤗 dankie weereens vir die oopbreek van n praktiese struikelblok as dit kom by commitment, werkslading en stilwees...

    ReplyDelete

Post a Comment

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.