Skip to main content

Posts

Showing posts with the label nie-gebeurtenis

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (236)

  Lewe Met 'n Nie-gebeurtenis Die Gesprek Direkte Skakel na YouTube video Elemente Uit Die Gesprek Musiek Die droom wat nie gebeur het nie, kan ’n skadu oor ons lewe laat val; tog hoef die hartseer nie die lewe stil te maak nie—daar is ook die plataan se koelte, ’n plek om te rus terwyl ons verder leef. Direkte skakel na YouTube video Ons sê dit altyd, want dis hoe ons dit aanbied: Met ons liefde George & Matilda