Kies Jou Moeilik Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Ons weet nooit vooraf met absolute sekerheid of ons keuses perfek is nie, maar ons moet steeds die gewig van ons eie besluite dra. Teen daardie agtergrond is Wolf Larsen se "If I Be Wrong" nie 'n oproep om reg te kies nie. Dis eerder soos 'n deernisvolle erkenning van hoe swaar en mooi dit is om mens te wees en keuses te maak. Met liefde. George & Matilda
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.