Skip to main content

Posts

Showing posts with the label avontuur

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (163)

Om Te Waag   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek All around you  people will be tiptoeing through life, just to arrive at death safely. But dear children, do not tiptoe. Run, hop, skip, or dance, just don't tiptoe. Shane Claiborne                                      Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (100)

Sinkronisiteit Opvolg Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Lees:  Matilda se ervarings met suikerbekkies Lees:  My Hunchback Musiek Dis goed dat daar avontuur-musiek geskryf is - vir migrerende voëls en vir ons. Al moedig dit ons net aan om op meer avonture te gaan, of ons hele lewe as een te sien. Ons wens vir julle: 'n belewenis van die "dun plekke". Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (90)

  Avontuur ”want ons lewe deur geloof, nie deur sien nie.“ ‭‭2 Kor 5‬:‭7‬              ‭ Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek  Geniet die avontuur!  George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (59)

  Sinkronisiteit  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Detail: Die Skepping Van Adam deur Michelangelo Verslag van 'n verhuising Jip, ons pak steeds en het reeds meubels en skilderye aangery Tafelkop toe. 'n Leë huis is egter nie veel om te wys nie.  Die leefvertrek wat van huislik na strak verander het, bly die beste barometer. In die agtergrond, is die spens deur die deuropening sigbaar. Dié het nou ook 'n stoorkamer geword. Musiek Die tema vir hierdie maand se musiek is afskeid, aanbeweeg, afsluit van iets, nuwe begin. Avontuur is ook 'n element daarvan en sinkronisiteit is is weer 'n groot bestanddeel daarvan. Hierdie week se musiek van die Japannese duo, Lullatone, kom van hul album, Soundtracks For Everyday Adventures . Net reg vir nou. Met  liefde.   George & Matilda