Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (59)

 

Sinkronisiteit 








Die Gesprek







Elemente Uit Die Gesprek


















Detail: Die Skepping Van Adam deur Michelangelo




Verslag van 'n verhuising


Jip, ons pak steeds en het reeds meubels en skilderye aangery Tafelkop toe.
'n Leë huis is egter nie veel om te wys nie. 
Die leefvertrek wat van huislik na strak verander het,
bly die beste barometer.








In die agtergrond, is die spens deur die deuropening sigbaar.
Dié het nou ook 'n stoorkamer geword.




Musiek

Die tema vir hierdie maand se musiek is afskeid, aanbeweeg, afsluit van iets, nuwe begin.

Avontuur is ook 'n element daarvan en sinkronisiteit is is weer 'n groot bestanddeel daarvan.

Hierdie week se musiek van die Japannese duo, Lullatone, kom van hul album, Soundtracks For Everyday Adventures. Net reg vir nou.





Met  liefde.  


George & Matilda 


Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.