'n Moeilike Tyd Die Gesprek (Die geluid wat julle op 'n punt in die gesprek in die agtergrond hoor, is Skhumbuzo wat met die trekker grassny. Hier is dit 'n geval van: as die son skyn, probeer jy die gras tem.) Elemente Uit Die Gesprek Sebastien kuier saam met familie tussen hospitaal-opnames Musiek "Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak: die liefde wat ek gegee het en die liefde wat ek gekry het." CJ Langenhoven Dankie. George & Matilda
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.