God Se Geliefde ”God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.“ ”Toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed.“ Gen 1:27, 31 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek "God is liefde" word lewendig en tasbaar wanneer iemand vir my lief is. Musiek ”Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.“ Efes 3:18-19 En met ons lie...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.