Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Lisa Gerrard

From The Restory - Conversations On The Journey (208)

  Love and Sorrow The Restory's program this week largely reflects the larger Easter themes. Over Easter weekend, starting on Thursday, the exceptional Pippa Jarvis from Embrace Village is hosting an Expressions of Loss retreat here with us, with the  focus on mourning. Others' stories of loss and grief unfold our humanity and touch us, precisely because recognition and compassion are part of the process. Over the 5 days that it lasts, we reflect on elements of the grieving process during the prayer times in the morning and evening, which beautifully connect with and give new meaning to the themes of Easter. The opening and closing prayers at the beginning and end of the times of silence, are the lines from a poem or other literature that highlight the theme of that day: Thursday Good Friday Holy Saturday Easter Sunday Easter Monday On the last day of the retreat, we return to the prayers of the first day.   Before the start of the retreat, with us being alone here at Ta...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (208)

  Liefde en Hartseer Die Restory se program hierdie week reflekteer in 'n groot mate die groter Paastemas. Oor Paas-naweek  bied die uitsonderlike Pippa Jarvis van Embrace Village 'n Expressions of Loss retreat hier by ons aan met die fokus op rou. Ander se verhale van verlies en hartseer vou ons menswees oop en roer ons juis omdat die herkenning en medelye deel van die proses is.  Oor die 5 dae wat dit duur, staan ons tydens die gebedstye soggens en saans stil by elemente van die treurproses, wat pragtig aansluit by en die temas van Paasfees nuwe betekenis gee. Die opening- en afsluitgebede aan die begin en einde van die stilwordtye, is telkens net die reëls uit 'n gedig of ander literatuur wat die tema van daardie dag uitlig: Donderdag Goeie Vrydag Stil Saterdag Paassondag Paasmaandag Op die laaste dag van die retreat keer ons terug na die gebede van die eerste dag. Voor die aanvang van die retreat, met ons alleen hier by Tafelkop gedurende die Heilige Week, het die vr...

From The Restory - Conversations On The Journey (68)

With New Eyes Molly listening to our recording where we tell about her experience. The opening where she fell through. The Conversation Elements From The Conversation  Snow-covered Tafelkop Music Click on the YouTube link in the block above to watch the video. With love and wishing you a spacious life.  George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (68)

  Met Nuwe Oë Molly luister na ons opname waar ons vertel wat met haar gebeur het. Die opening waardeur sy geval het. Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek  Tafelkop onder sneeu. Musiek Klik op die YouTube-skakel in die blok hierbo  om na die video te kyk. Met liefde en ons wense vir 'n ruim lewe. George & Matilda

From The Restory - Conversations On The Journey (46)

  Paul And Mary On Prayer The Conversation  Elements From The Conversation  According to Paul and Mary, the following video has all the elements of a prayer. Music  With much love and wishes for a spacious life. George & Matilda   

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (47)

Paulus En Mary Oor Gebed   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Volgens Paulus en Mary het die volgende video al die elemente van gebed: Musiek  Liefde en ons grootse wense vir julle. George & Matilda