Skip to main content

Posts

Showing posts with the label kleindogter

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (204)

  Nog 'n Storie Asseblief! Ariana luister na stories. Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Nou híér is 'n storie. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (98)

  Meer Oor Matilda Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek The house It grows larger wall after wall sliding  on some miraculous arrangement of panels, blond and weightless as balsa, making space for windows, alcoves, more rooms, stairways and passages, all bathed in light,with here and there the green flower of a tree, vines, streams casually breaking through- what a change  from the cramped  room at the centre where I began, where i crouched and was safe, but could hardly breathe! Day after day I labour at it; night after night I keep going- I'm clearing new ground I'm lugging boards I'm measuring, I'm hanging sheets of glass I'm nailing down the hardwoods The thresholds- I'm hinging the doors- Once they are up they will lift their easy latches, they will open like wings. Mary Oliver                                                   Musiek Van M...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (40)

'n Nuwe Jaar En Die Restory Verhuis Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  'n Baie handige webblad indien jy die Gebed van Examen of Ondersoek op jou belewenisse en ervarings van die afgelope jaar sou wou toepas. In die proses word 2022 'n ryk oes wat my help op my reis die nuwe jaar in.  Die Groot Jaarlikse Examen (Baie dankie Monique Winn wat ons van die webblad vertel het) 'n Paar foto's van Tafelkop, Die Restory se nuwe tuiste. Op hierdie stadium is die digte groen gras vir ons kleindogter, Ariana, die wonderlikste ding van ons nuwe plek. Musiek   Ons weet dat 2023 besondere uitdagings aan ons gaan stel, maar elke keer wanneer ons daar op Tafelkop se werf loop, besef ons dat dit ideaal geskik is vir dit waarvoor ons 9 jaar terug Wakkerstroom toe gekom het. Soos wat Barrowfield dit was, wil ons Tafelkop ook 'n veilige hawe maak waar mense kan rus en fyn na hul eie harte, waar God met hulle praat, kan luister. By 2 000 m bo seespieël, met al daardie groot, ou ...