Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Writing A Better Story

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (53)

  'n Julian of Norwich Aanhaling Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek Wanneer jy Julian se aanhaling lees, doen dit meer met 'n houding van luister as een van verstaan. Jy hoef dus nie alles in die aanhaling te kan verklaar nie, maar stel jouself oop om deur 'n beeld, woord, of frase geraak te word. Vat jou tyd. 'n Baie basiese skema vir Lectio Divina Musiek  Met ons liefde en ruim wense vir jou. George & Matilda