Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Afrikaans

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (8)

  Kreatiwiteit  Die heel mooiste ding wat 'n pottebakker maak... is die pottebakker.                                                                                     Matthew Fox  Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Soms kom kreatiwiteit juis na vore te  midde van ons beperkings of uitdagings. Groete George en Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (7)

  Sonder Die Natuur Kan Ons Nie  Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Groete George en Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (6)

    Stilte In Praktyk "We do not want to be beginners. But let us be convinced of the fact  that we will never be anything but beginners,  all our life!"                                                                             Thomas Merton Die Gesprek  Musiek Spiegel im Spiegel  (Klik op die skakel om te luister) Bronne  Wanneer jy stil word kan dit help om jou foon te stel vir die tydperk wat jy gaan stil wees. Mens kry ook baie handige apps, soos die een van Contemplative Outreach. Dit is spesifiek ontwikkel vir Centering Prayer, maar kan ook vir ander stilword-sessies gebruik word. Groete  George en Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (5)

    Stilte "Wees stil en weet Ek is die Heer. Wees stil en weet Ek is. Wees stil en weet. Wees stil. Wees."                                                       Ps 46:10 Die Gesprek  Elemente uit die gesprek Let Your God Love You Be silent. Be still. Alone. Empty Before your God. Say nothing. Ask nothing. Be silent. Be still. Let your God look upon you. That is all. God knows. God understands. God loves you With an enormous love, And only wants To look upon you With that love. Quiet. Still. Be. Let your God— Love you.                                                   Edwina Gateley Musiek 'n Meester van stilte in sy komposisies en musiek is die Italiaanse pianis en komponis Ludovico Einaudi....

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (4)

  Geestelike Begeleiding  Jesus vra vir hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?”  “Rabboeni,” sê die blinde man vir Hom, “dat ek kan sien.” ‭‭ .                                                                                       Mark ‭10:51‬  Die Gesprek  Elemente uit die gesprek "The assumption of spirituality is that always God is doing something before I know it. So the task is not to get God to do something I think needs to be done, but to become aware of what God is doing so that I can respond to it and participate and take delight in it." .                                                           ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (3)

  Paasfees As Boodskap  Ek sê vir julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit net een enkele korrel;  maar as dit sterf, dra dit baie vrug.  Wie sy lewe liefhet, verloor dit;  maar wie sy lewe in hierdie wêreld gering ag, sal dit vir die ewige lewe behou.  As iemand My wil dien, laat hy My volg;  en waar Ek is, daar sal my dienskneg ook wees.                                                                      Joh 12:24-26 (2020-Vertaling) Ons Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Daar is dood, vernietiging, rou, sugte en trane... Letsels van 'n oorlog, Kijif, Oekraïne, Februarie 20222 'n Ou, weemoedige lied uit Oekraïne: (Klik op skakel hieronder om daarna te luister) Plyve Kacha  Vertaal, lui die woorde: 'n Eend swem op die Tysyna [rivier] Moeder van my,...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (2)

Die Restory - 'n Voëlvlug    In hierdie gesprek vertel ons kortliks van ons reis tot hier. Ons sou graag ook van jou reis wou hoor en as ons mekaar in die proses kan bemoedig en aanmoedig, dan is ons bly. Brianna Wiest se woorde is ook ons wens vir jou  Ons storie En wat is 'n reis sonder musiek? Draai die volume harder op die oop pad! (Klik op die skakel onder die veer-prent om te luister) Follow The Sun Groete  George en Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (1)

Inleiding  Ons begin hierdie week met 'n  nuwe faset van ons werk hier by Die Restory - gesprekke rondom sake en temas wat vir ons belangrik is, wat ons baie op ons lewensreis gehelp het, of wat hulself net op allerlei maniere aanmeld. Ons sal baie graag wil hoor wat julle, ook as gespreksgenote, daarvan dink, so lewer asseblief kommentaar in die ruimte wat hier op die blog daarvoor beskikbaar is. Voorstelle is ook baie welkom. Indien jy sou verkies om dit eerder per e-pos te doen, stuur dit na gnangus@gmail.com. Ons plaas 'n skakel na ons videos en ander stukke op die blog ook op The Restory Retreat Centre se Facebook blad. Indien jy ons daar sou volg, sal 'n kennisgewing outomaties deurkom sodra ons iets hier op die blog plaas.  Baie dankie vir jul groot aandeel aan ons werk!

Coronavirus - Vanuit die Stilte 2

Die Hoop wat in ons Lewe In hierdie dae kom vers 15 van 1 Petrus 3 telkens by my op: "Wees altyd gereed om 'n antwoord te gee aan elkeen wat van julle 'n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe." Die mense aan wie Petrus skryf  leef versprei    as ‘n klein minderheid  in die noordelike dele van  Klein-Asi ë, vandag se  Turkye.  Hulle kry swaar, want hulle   pas  maar net nie in die  samelewing waarin hulle hul bevind  in  nie.  As gelowiges  word h ulle as “anders” beskou  en sulke mense het di t  nog  nooit  maklik  gehad   nie.  Daarom  beskryf  Petrus hulle as vreemdelinge en bywoners.   En tog, ten spyte van hul moeilike  omstandighede het hulle iets gehad wat die mense  gefasineer het.  Daardie mense het by hulle gekom en gesê : “Ons weet vir ‘n feit jul lewens is nie maklik nie . En tog is daar ‘n lewendighe...