Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (3)

 

Paasfees As Boodskap 




Ek sê vir julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit net een enkele korrel; 
maar as dit sterf, dra dit baie vrug. 
Wie sy lewe liefhet, verloor dit; 
maar wie sy lewe in hierdie wêreld gering ag, sal dit vir die ewige lewe behou. 
As iemand My wil dien, laat hy My volg; 
en waar Ek is, daar sal my dienskneg ook wees.

                                                                     Joh 12:24-26 (2020-Vertaling)

Ons Gesprek




Elemente Uit Die Gesprek


Daar is dood, vernietiging, rou, sugte en trane...



Letsels van 'n oorlog, Kijif, Oekraïne, Februarie 20222

'n Ou, weemoedige lied uit Oekraïne:
(Klik op skakel hieronder om daarna te luister)



Vertaal, lui die woorde:

'n Eend swem op die Tysyna [rivier]
Moeder van my, moenie oor my treur nie.
Jy sal oor my treur in 'n bose uur;
Self weet ek nie waar ek sal sterf nie.
Ek sal heengaan in 'n vreemde land,
En wie sal my graf toe dra?
Vreemde mense sal my uitdra.
Sal dit nie 'n hartseer vir jou wees nie, moeder?
Hoe sal dit ooit, kleine seun, nie hartseer bring nie?
Eens het jy op my hart gelê.
..... 'n Eend swem op die Tysyna.


In ons gesprek het ons na die Siriese vlugteling-seuntjie verwys wat verdink het

Alan Kurdi, die 3-jarige Siriese vlugteling-seuntjie
wat in 2015 saam met sy ma en broer verdink het
in 'n poging om na Griekeland te vlug.


Die lewe is gevul met tye van onsekerheid, rondtas in die donker, wag




Daar is oomblikke van ontwaking, periodes van bruisende nuwe lewe, transformasie




"Easter is the eruption of life from a tomb as God's huge surprise, 
going in a different direction, and if anything, 
proof that you can never predict how God is going to act next.
I value Easter as the reminder that you never know where life is going to come from next, 
and there's no sense being attached to the day before yesterday 
because the day before yesterday is dead, and today something is alive.
So why not follow the life, and see where it leads, 
with some kind of trust in the spirit's ability to blow where nobody expected to blow, 
and in a direction nobody expected it to go into
- and be willing to be blown away." 

                                                                                                       Barbara Brown Taylor

'n Baie geseënde Paasfees vir julle elkeen.


George en Matilda 


 

Comments

  1. Sjo. Wat 'n besondere gesprek oor die Pase... die afsterf... transformasie (ontkieming of birthing) en new life... Baie dankie vir hierdie metafore...

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ons moet bely, Jesus was die briljante een om die metafore so te skep en te gebruik. 😊

      Delete

Post a Comment

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda