Skip to main content

Posts

Showing posts with the label takbokke

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (136)

Natuurskatte Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Mag die pad oprys ​​om jou te ontmoet, mag die wind altyd in jou rug wees. Mag die son warm op jou gesig skyn, die reën sag val op jou velde. En totdat ons weer ontmoet, mag God jou in die palm van sy hand hou. Keltiese Seën                              George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (64)

  Eerste Natuur-indrukke Op Tafelkop Tafelkop se takbokke Foto geneem deur Matilda Angus Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Foto geneem deur Matilda Angus Musiek Hierdie week het ons  verskillende musieksnitte vir die Afrikaanse en Engelse blog inskrywings. Ons wou nie kies nie, omdat albei so besonders is en tot ons spreek hier waar ons nou bly en op ons spirituele reis oor die algemeen  Die musiek in die Engelse blog? Julle sal moet gaan luister -  English song Ons seënbede vir julle kom uit Deut 33:13-16 Mag jul land deur die Here geseën word: met die beste uit die hemel, met dou en met die beste uit die water diep onder die grond, met die beste wat deur die son gegee kan word en met die beste wat deur elke maand opgelewer kan word, met die beste uit die gryse berge en met die beste uit die ou-ou heuwels, met die beste uit die aarde en wat daarop is en met die toegeneentheid van Hom wat woon in die doringbos. George & Matilda