Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (64)

 

Eerste Natuur-indrukke Op Tafelkop



Tafelkop se takbokke
Foto geneem deur Matilda Angus


Die Gesprek





Elemente Uit Die Gesprek



Foto geneem deur Matilda Angus

Musiek

Hierdie week het ons  verskillende musieksnitte vir die Afrikaanse en Engelse blog inskrywings. Ons wou nie kies nie, omdat albei so besonders is en tot ons spreek hier waar ons nou bly en op ons spirituele reis oor die algemeen 

Die musiek in die Engelse blog? Julle sal moet gaan luister - English song




Ons seënbede vir julle kom uit Deut 33:13-16

Mag jul land deur die Here geseën word:
met die beste uit die hemel, met dou
en met die beste uit die water diep onder die grond,
met die beste wat deur die son gegee kan word
en met die beste wat deur elke maand opgelewer kan word,
met die beste uit die gryse berge
en met die beste uit die ou-ou heuwels,
met die beste uit die aarde en wat daarop is
en met die toegeneentheid van Hom wat woon in die doringbos.


George & Matilda


Comments