Skip to main content

Posts

Showing posts with the label verdwaal

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (201)

  Tafelkop Fontein “Die vrou sê vir Hom: “Meneer, gee vir my van daardie water........” ‭‭Johannes‬ ‭4‬:‭15‬ ‭AFR20‬‬                  Êrens daar in die verte lê Wakkerstroom Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Die pad na die fontein verander met die seisoene. Hier in hoogsomer is dit toegegroei en loop jy moeilik. Jy sal nie verdwaal nie, want Tafelkop se kranse lê net hier links van jou op pad fontein toe en dien as baken. Maar jy dwaal gereeld van koers af en kom met groot moeite om massiewe rotse en oor omgevalle boomstamme weer terug op die dowwe voetpaadjie. Lost   Stand still. The trees ahead and the bushes beside you  Are not lost. Wherever you are is called Here,  And you must treat it as a powerful stranger,  Must ask permission to know it and be known.  The forest breathes. Listen. It answers,  I have made this place around you,  If you leave it you may come back again, saying Here.  N...