Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (201)

 

Tafelkop Fontein


“Die vrou sê vir Hom: “Meneer, gee vir my van daardie water........”

‭‭Johannes‬ ‭4‬:‭15‬ ‭AFR20‬‬                 



Êrens daar in die verte lê Wakkerstroom


Die Gesprek




Elemente Uit Die Gesprek

Die pad na die fontein verander met die seisoene. Hier in hoogsomer is dit toegegroei en loop jy moeilik. Jy sal nie verdwaal nie, want Tafelkop se kranse lê net hier links van jou op pad fontein toe en dien as baken. Maar jy dwaal gereeld van koers af en kom met groot moeite om massiewe rotse en oor omgevalle boomstamme weer terug op die dowwe voetpaadjie.




Lost 

Stand still. The trees ahead and the bushes beside you 
Are not lost. Wherever you are is called Here, 
And you must treat it as a powerful stranger, 
Must ask permission to know it and be known. 
The forest breathes. Listen. It answers, 
I have made this place around you, 
If you leave it you may come back again, saying Here. 

No two trees are the same to Raven. 
No two branches are the same to Wren. 
If what a tree or a bush does is lost on you, 
You are surely lost. Stand still. The forest knows 
Where you are. You must let it find you. 

An old Native American elder story   
rendered into modern English            
by David Wagoner                              



                      



'n Lugklep op die lang toevoerlyn.
Dit verhoed dat "lugslotte" gevorm word.



Die groot 10 000 liter tenk waarin die water vir die huise gestoor word.
Op die voorgrond kan een van die filters gesien word.
Een van die groot voordele is dat alles met gravitasie werk.




Dit is lekker om Tafelkop met julle te deel!

Groete en liefde.


George & Matilda


Comments