Skip to main content

Posts

Showing posts with the label hart

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (222)

Kunsmatige Intelligensie Wat Sal Ek Mis As Menslikheid Sou Vervaag Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Kreatiewe Stuk Vanaf hierdie week se bloginskrywing bring ons 'n nuwe faset by - iets kreatiefs in watter vorm ook al, wat sonder woorde uitdrukking aan die tema gee. Hierdie week is dit die bekende skildery van Joseph Turner, "The Fighting Temeraire" (1838). ’n Ou, glorieryke hout-oorlogskip (die Temeraire, wat nog in die Slag van Trafalgar geveg het) word teen ’n sonsondergang weggesleep deur ’n klein, swart, rokende stoom-sleepboot om opgebreek te word. Dit is seker die beroemdste visuele metafoor vir die oorgang van die ou, handgemaakte, windgedrewe wêreld na die koue, doeltreffende masjien-era. Die stoomboot gee nie om vir die geskiedenis of die skoonheid van die houtskip nie; dit is bloot doeltreffend. Die woord Temeraire beteken letterlik "die een wat dit waag" of "die onverskrokke een" (van die Franse téméraire). En die skip het haar naam her...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (129)

  Waak Oor Jou Hart “Bewaak jou hart meer as enigiets wat bewaar word,  want daaruit ontspring die lewe.” ‭‭Spreuke‬ ‭4‬:‭23‬ ‭AFR20‬‬                               Sonsopkoms buite Wakkerstroom (Foto: George Angus) Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Kunstenaar: Santiago Vecino ~ ❖ ~ Depth depravation is a common state for most of us. We live in a fast paced often high demand society and It’s easy to miss the sacredness of the life we have been given. Most of us spend the majority of our days skirting around the outer circumference of the inner richness of the life we are living. It seems we usually live in shallow water We suffer from DEPTH DEPRIVATION. The problem is we tend not to notice this. Why? Because when we slow down long enough to catch up with ourselves uncomfortable feelings have a chance to come out of hiding. We don’t want to think about our worries, our regrets, our grief, our long...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (38)

  'n Terugblik Op Die Jaar Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek  'n Baie bekende stuk musiek, vol drama en verskeidenheid - wat nogal aan die elemente van 'n jaar herinner - op 'n onverwagse en verrassende manier gespeel. Daardie verrassende kreatiwiteit gee kleur aan ons lewens en dae. Met liefde en al ons drome vir julle George & Matilda