Skip to main content

Posts

Showing posts with the label geestelike begeleiding

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (203)

Week In Die Stad Wanneer ons stad - waarmee ons eintlik groot dele van Gauteng bedoel - toe gaan is ons dae van hoek tot kant gevul.  Ons paaie skei vir die grootste gedeelte van die week.  Matilda bly by die kinders oor waar sy sommer net opvang en saam met hulle iets van hul leefwêreld beleef: Eylene se nuwe pottebakkers-ateljee in Johannesburg en van die klasse wat sy daar aanbied, ete saam met Dane-hulle en ruim tyd saam met Ariana en Leon wie se lewens geleidelik 'n nuwe ritme kry na Deidré se onverwagse dood einde verlede jaar. George bly by vriende in Pretoria oor en bied sessies van die kursus in geestelike begeleiding by Ooskerk aan. Tussendeur word aandag gegee aan 'n hardnekkige enjinprobleem van die bakkie en skenkings vir Die Restory word by ander vriende opgelaai. Laat Donderdagmiddag sluit ons weer bymekaar aan in Benoni waar Ariana ons dae vul en ons aandag soos 'n spons opsuig - skool toe vat en gaan haal, swem, speletjies, gesels, swem, gesels, slaaptydsto...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (187)

Drome “Want God praat op een, ja, op twee maniere, maar die mens sien dit nie raak nie. In 'n droom, in 'n naggesig, wanneer 'n diep slaap mense oorval, en hulle insluimer op hulle beddens, dan open Hy die ore van mense, en bevestig Hy die vermanings aan hulle –” ‭‭Job‬ ‭33‬:‭14‬-‭16‬ ‭AFR20                 ‬‬ Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Soos altyd, met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (126)

Skyn Soos Die Son ~ ❖ ~ In Louisville, at the corner of Fourth and Walnut, in the center of the shopping district, I was suddenly overwhelmed with the realization that I loved all those people, that they were mine and I theirs, that we could not be alien to one another even though we were total strangers. It was like waking from a dream of separateness....  This sense of liberation from an illusory difference was such a relief and such a joy to me that I almost laughed out loud. And I suppose my happiness could have taken form in the words: “Thank God, thank God that I am like other men, that I am only a man among others.”  It is a glorious destiny to be a member of the human race, though it is a race dedicated to many absurdities and one which makes many terrible mistakes: yet, with all that, God Himself gloried in becoming a member of the human race. A member of the human race! To think that such a commonplace realization should suddenly seem like news that one holds the win...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (95)

Stil In Die Gemaal Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek In opera kry mens dikwels hierdie stiltes vervleg met 'n veel onstuimiger agtergrond. Lied aan die Maan  van Antonin Dvorak is 'n mooi voorbeeld. Met liefde. En die begeerte dat dit iets van God se groot liefde reflekteer. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (71)

  Dronkdink Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Die rol van 'n geestelike begeleier, terapeut of goeie vriendin/vriend. Wat help met die malende gedagtes is die terugkeer na die onveranderlike kern, die veilige basiskamp waar God altyd wag. Wanneer ons daar kom, ontdek ons dat Hy die vuur reeds aangesteek het. Twee voorbeelde van bevestigings of  "affirmations". Musiek “.... laat God julle verander deur julle denke te vernuwe.”                                                         ‭‭Rom‭12‬:‭2‬  Met liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (35)

  Terugblik Op 'n Retreat Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek  Liefde George &Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (4)

  Geestelike Begeleiding  Jesus vra vir hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?”  “Rabboeni,” sê die blinde man vir Hom, “dat ek kan sien.” ‭‭ .                                                                                       Mark ‭10:51‬  Die Gesprek  Elemente uit die gesprek "The assumption of spirituality is that always God is doing something before I know it. So the task is not to get God to do something I think needs to be done, but to become aware of what God is doing so that I can respond to it and participate and take delight in it." .                                                           ...