Dronkdink
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
Die rol van 'n geestelike begeleier, terapeut of goeie vriendin/vriend.
Wat help met die malende gedagtes is die terugkeer na die onveranderlike kern, die veilige basiskamp waar God altyd wag. Wanneer ons daar kom, ontdek ons dat Hy die vuur reeds aangesteek het.
Twee voorbeelde van bevestigings of "affirmations".
Musiek
“.... laat God julle verander deur julle denke te vernuwe.”
Rom12:2
Met liefde.
George & Matilda
Comments
Post a Comment