Skip to main content

Posts

Showing posts with the label liefde

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (207)

  Vorentoe en Agtertoe Gesels Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Jou voorgeslagte en dié wat volg sal trots wees op jou. Om verskillende en dieselfde redes. Met liefde en groot dankbaarheid dat ons deel van mekaar se stories kan wees. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (186)

Deidré  Hierdie week het ons nie 'n opname nie. Ons woorde is min. Ons skoondogter Deidré is verlede Vrydag onverwags oorlede. Sy laat haar man Leon en 7-jarige dogtertjie Ariana agter. Gister was die roudiens. Ons pogings om aan te pas na haar dood het ook begin. Oor hierdie proses het Emily Dickinson as volg geskryf: Dit gebeur nie aldag nie, maar in hierdie geval stem ons nie heeltemal met Emily saam nie.  Ons gaan nie die liefde wegpak nie.  Of sê Emily meer? Dat ons en sy reg is?  Na Deidré se dood beleef ons dat ons liefde vir haar steeds 'n aktiewe krag in ons lewens is. Emily beskryf egter 'n ander waarheid wat ons ook beleef het. Na so 'n skielike dood trap jy water. Jy beweeg in 'n waas en doen dinge half-outomaties. Jy maak die huis aan die kant. Pak goed weg. Die instinktiewe werk van treurendes. Dit is die verskil tussen die lang, blywende landskap van liefde en die skerp, verwoestende aardbewing van hartseer. Ons aanvanklike reaksie, "Ons gaan nie...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (168)

Meraki   Die Gesprek  Groot ekskuus! Meraki, al het hy al die kenmerke van 'n Japannese woord, is nie 'n Japannese woord nie. Ons ontdek toe na ons gesprek dat dit eintlik 'n Griekse woord is. Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met al ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (153)

Wat Die Mistici Weet  3.1) Groot liefde maak ons oop en weerloos Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Dalk het ons nog nie daardie vuur ontdek nie. Maar mag ons oral vonkies laat uitslaan. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (141)

Advent: Liefde Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Met al ons liefde en diep wense vir 'n baie betekenisvolle Kersfees. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (138)

Soms Op 'n Reis....   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Proesels van....... Die Karoo Barrydale in die Klein Karoo Kaapstad en Simonstad Terug op Tafelkop Musiek   Met al ons liefde. En met groot dankbaarheid vir die liefde wat ons ontvang. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (134)

Collage   Here... U ken my. Ps 139:1                                              Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Die ontdek van ons liefdes is van toepassing in alle fasette van ons lewens - musiek, kuns, plekke, aktiwiteite, groepe.... God lei ons as't ware aan die hand, om deur ons liefdes die wêreld te ontdek waarin ons leef. En ten diepste ook onsself. Jy mag selfs verras word wanneer jy besef wat jou diep roer! Ons lief dit om met julle te gesels. Dankie! George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (117)

In Gesprek Met Fisika/Astronomie Die hemelruim verkondig  die eer van God  en die hemelkoepel maak die werk  van sy hande bekend.  Dag ná dag bring dit  'n boodskap voort  en nag ná nag deel dit  kennis mee.  Alhoewel daar geen spraak  en geen woorde is nie  en hulle stem nie hoorbaar is nie,  gaan hulle boodskap uit  oor die hele aarde  en hulle woorde  tot aan die einde van die wêreld.  ‭‭ Psalms‬ ‭19‬:‭2‬-‭5‬ ‭(2020‬-vertaling)                     ‬ Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Sterre wat ons saans met die blote oog kan sien.   Mag julle leef met gesigte gedraai na die son. Sonneblom Na die bron van alles, die son, één beurende drang één goue verlang! Uys Krige                                                       ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (116)

  Spiritualiteit In Gesprek Met Die Wetenskap Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Great science, which we once considered an “enemy” of religion, is now helping us see that we’re standing in the middle of awesome Mystery, and the only response before that Mystery is immense humility. Astrophysicists are much more comfortable with darkness, emptiness, non-explainability (dark matter, black holes), and living with hypotheses than most Christians I know. Who could have imagined this?” Richard Rohr      ~ ❖ ~ Musiek Hierdie week is daar 'n besondere lang inleiding tot die musiek waarna ons gaan luister. Maar ons dink, teen die agtergrond van ons gesprek met die wetenskap, is dit geregverdig. Dit het oorspronklik in die November 1955 uitgawe van Reader's Digest verskyn. The Night I Met Einstein by Jerome Weidman When I was a very young man, just beginning to make my way, I was invited to dine at the home of a distinguished New York philanthropist.  After dinn...