Wat Die Mistici Weet Buite? Nee, binne “Maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal ook die buitekant skoon wees.” Matteus 23:26 AFR20 “As jou oog suiwer is, is jou hele liggaam ook verlig....” Lukas 11:34 AFR20 Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ Die Sewende Engel In Kringe In 'n Bos vertel Daleen Matthee die volgende storie: Toe die aarde klaar geskape was en die mens op die aarde kom woon het, het die sewe hoofengele van die hemel vergader om oor ‘n baie ernstige saak te besluit. Hulle moes besluit waar hulle die krag van God kan wegsteek sodat die mens dit nie te gou sal kry en misbruik nie. Die eerste engel het voorgestel dat hulle dit op die maan moet wegsteek. Ja, op die maan, het die ander saamgestem. Maar die sewende engel sê: Nee, die mens is slim. Hy gaan eendag weet om op die maan te kom; ons moe...
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.