Skip to main content

Posts

Showing posts with the label dapper

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (164)

  Kwesbaarheid Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Daar is iets baie kwesbaar aan die melodie en die woorde van  Treaty , een van die snitte op Leonard Cohen se heel laaste album, You Want It Darker . Liefde van ons af. Altyd. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (149)

Wat Die Mistici Weet 1.1) Herhalende Reis Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ In die groeiproses is daar soveel fasette wat ons moet deurwerk, dinge wat ons moet aflê, insigte waartoe ons moet kom, weerstand, verrassings - die reis van 'n leeftyd. Die groot deurbrake kom wanneer ons op die fyn detail en tekstuur begin fokus. Dis 'n proses wat die fynste fasette van ons menswees betrek. "Bekering" is die oorkoepelende beskrywing, wat sonder die fyner detail nie tot verandering en ware insig in God se werkswyse lei nie. As ons net "bekering" sou sê, is die helfte ons nie vertel nie. Janet Rebhan beskryf dit baie goed. In this season of growth, may you have a deep understanding of your true value and worth,  an absolute faith in your unlimited potential,  peace of mind in the midst of uncertainty,  the confidence to let go when you need to,  acceptance to replace your resistance,  gratitude to open your heart,  the strength to meet your challenges,...