Skip to main content

Posts

Showing posts with the label perfeksionisme

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (195)

Mag Jy Foute Maak Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ Mama (Lena Younger) to Beneatha: "Child, when do you think is the time to love somebody the most?  When they done good and made things easy for everybody?  Well then, you ain't through learning – because that ain't the time at all.  It's when he's at his lowest and can't believe in hisself 'cause the world done whipped him so!  When you starts measuring somebody, measure him right, child, measure him right.  Make sure you done taken into account what hills and valleys he come through  before he got to wherever he is." From "A Raisin in the Sun" by Lorraine Hansberry         ~ ❖ ~ Musiek Sommer net musiek wat reg voel hier aan die begin van die nuwe jaar. Saam met baie liefde gee ons vandag vir jou hierdie seën: "Ek bid dat [God] deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid  aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word,  dat Christus deur die geloof in julle ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (151)

  Wat Die Mistici Weet 2.1) Nie perfek = Totaal wetteloos? “Wat sal ons dan sê?  Sal ons in die sonde bly voortleef,  sodat die genade kan toeneem?  Hoegenaamd nie!” ‭‭Romeine‬ ‭6‬:‭1‬-2 AFR20            ‬‬ “In die liefde is daar geen vrees nie.  Inteendeel, volmaakte liefde dryf die vrees na buite;  want vrees het te doen met straf, en wie vrees,  het nie volmaak geword in die liefde nie.  Ons het lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.” ‭‭1 Johannes‬ ‭4‬:‭18‬-‭19‬ ‭AFR20         ‬‬ Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek In The House Of The Rising Sun  vertel iemand van sy nie-perfekte lewe. Baie van die tradisionele "sondes" is daar: 'n bordeel, dobbel, drank, botsings met die gereg. Die basiese boodskap of tema wentel om spyt, ondergang en die gevolge van 'n lewe wat van koers geraak het. Waar iemand homself eintlik versaak het en die gevolge van sy dade uiteindelik sy "straf" is...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (150)

Wat Die Mistici Weet   2) Ons Hoef Nie Perfek Te wees Nie “Kom na My toe,  almal wat vermoeid en swaar belas is,  en Ek sal julle rus gee.  Neem my juk op julle, en leer van My,  omdat Ek sagmoedig en nederig van hart is,  en julle sal rus vind vir julle gemoed.  Want my juk is draaglik en my las is lig.” ‭‭Matteus‬ ‭11‬:‭28‬-‭30‬ ‭AFR20‬ ‬                               Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ Question of the Day: How does one incorporate imperfection? In a Navajo rug there is always one clear imperfection woven into the pattern. And interestingly enough, this is precisely where the Spirit moves in and out of the rug! The Semitic mind, the Eastern mind (which, by the way, Jesus would have been much closer to) understands perfection in precisely that way. The East is much more comfortable with paradox, mystery, and non-dual thinking than the Western mind which ...