Mag Jy Foute Maak
Die Gesprek
Elemente Uit Die Gesprek
~ ❖ ~
Mama (Lena Younger) to Beneatha:
"Child, when do you think is the time to love somebody the most?
When they done good and made things easy for everybody?
Well then, you ain't through learning – because that ain't the time at all.
It's when he's at his lowest and can't believe in hisself 'cause the world done whipped him so!
When you starts measuring somebody, measure him right, child, measure him right.
Make sure you done taken into account what hills and valleys he come through
before he got to wherever he is."
From "A Raisin in the Sun" by Lorraine Hansberry
~ ❖ ~
Musiek
Sommer net musiek wat reg voel hier aan die begin van die nuwe jaar.
Saam met baie liefde gee ons vandag vir jou hierdie seën:
"Ek bid dat [God] deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid
aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word,
dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon
en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.
Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp
hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek.
Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan,
en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God."
Efes 3:16-19
George & Matilda



Dis so so kosbaar!
ReplyDeleteElke Saterdag sien ek uit na jul sacred conversation.