As Dinge Nie Uitwerk Nie Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Ons kom telkens terug na hierdie waarheid: op die binnereis met sy vele uitdagings, is 'n goeie vriend of betroubare gids goud werd. “Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!” Num 6:24-26 Soos altyd, met ons liefde. George & Matilda
The Restory is a Retreat Centre nestled against Tafelkop, a singular mountain head near Wakkerstroom, South Africa. Here we live a simple life as contemplatives. It is a place of re-connection: with ourselves, people, Nature, Silence and Creativity. Our retreats are aimed at this. Our conversations, writing and art centre around the univocity of life. We need a place that reminds us that we are all one. The Restory hopes to be such a place and space.