Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Jan Swanepoel

From The Restory - Conversations On The Journey (156)

What The Mystics Know 5) Heaven on earth For in him we live and move and have our being... ‭‭Acts‬ ‭17‬:‭28‬ ‭NRSV‬‬                               Then Jacob woke from his sleep and said,  “Surely the Lord is in this place—and I did not know it! ..... and this is the gate of heaven.” ‭‭Genesis‬ ‭28‬:‭16‬-‭17‬ ‭NRSV‬‬                    “.....because the Kingdom of God is within you.” ‭‭Luke‬ ‭17‬:‭21‬ ‭GNT‬‬                                The Conversation Elements From The Conversation "....die ganse dag is ene God." (....the whole day is all God) Jan Swanepoel                                               "...hy weet nie van afsondering nie sit nie skilderagtig geraa...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (156)

  Wat Die Mistici Weet 5) Hemel op aarde “Want deur Hom leef ons, beweeg ons en bestaan ons.....” ‭‭Handelinge‬ ‭17‬:‭28‬ ‭AFR20‬‬                          Jakob het wakker geskrik en gesê:  “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.  ......dit is die poort van die hemel.” ‭‭Gen 28:16-17‬ ‭AFR83‬‬                                  “.....want kyk, die koninkryk van God is binne-in julle.” ‭‭Lukas‬ ‭17‬:‭21‬ ‭AFR20‬‬                                   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek "....die ganse dag is ene God." Jan Swanepoel "...hy weet nie van afsondering nie sit nie skilderagtig geraam in die hemel nie hy is oral..."                              ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (9)

  My Prentjie Van God  God is liefde.                                                                                     1 Joh 4:8 Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Die Ganse Dag Is Ene God soos destyds is U ook vandag nie in die donker onweer nie, nie in die weerlig wat die hemel helblink skeur as teken van u krag; al luister ek hoe fyn vandag: selfs in die ligte ruising van die wind is U ten ene male nie, maar oral in my oë en ore: die ganse dag is ene God: ‘n swaeltjie swenk en vou die hemel blou-blou om sy rug ‘n geelvink sketter vol van son, vandag weerklink U in my kind se skaterende skaterlag.                                 ...

Die ganse dag is ene God

Our Town: 1943 skildery deur L.S. Lowry “Today as I stood whipping up a new batch of cream, sunlight brightening  the kitchen, the fragrance of lavender heavy in the air, the moment felt infused by God. Every minute detail of colour, fragrance, variety, use and beauty  matters. Everything matters. Everything speaks of care. Of love. Of God.” Dit was daardie laaste paragraaf in Matilda se stuk Whipping up some love wat my weer die digbundel uit die boekrak laat trek het. My vingers ken teen dié tyd die paadjie al goed na Jan Swanepoel se Die ganse dag is ene God , een van my gunsteling gedigte. soos destyds is U ook vandag nie in die donker onweer nie, nie in die weerlig wat die hemel helblink skeur as teken van u krag; al luister ek hoe fyn vandag: selfs in die ligte ruising van die wind is U ten ene male nie, maar oral in my oë en ore: die ganse dag is ene God: ‘n swaeltjie swenk en vou die hemel blou-blou om sy rug ‘n geelvink sk...