Skip to main content

Posts

Showing posts with the label vertroue

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (190)

  Hoe Ontwikkel Vertroue? “Net goedheid en troue liefde sal my volg al die dae van my lewe ........” ‭‭Psalms‬ ‭23‬:‭6‬ ‭AFR20‬‬                     Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Dikwels is die eerste tree die belangrikste en die moeilikste. Met ons liefde.  Hoe dikwels is die liefde wat ons van mekaar ervaar die liefde wat ons van God ervaar? Mens-liefde is nogal belangrik, wil dit lyk. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (188)

Kontrole   Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek In ons pogings om alles, ook God, te beheer en in voorspelbare boksies en vakkies te plaas, verloor ons baie meer as wat ons wen. Ons lewens word nie veilig soos ons gehoop het nie. Dit raak steriel. ‘n Seën oorspronklik geskryf  deur Ruth Fox vir studente wat graad ontvang by Dickinson State University in Amerika.   Mag God jou seën met ‘n ontevredenheid met maklike antwoorde, halwe waarhede, en oppervlakkige verhoudings, sodat jy vanuit die diepte van jou hart sal leef; Mag God jou seën met ‘n onteltenis oor onreg, onderdrukking, mishandeling en die uitbuiting van mense, sodat jy sal werk vir regverdigheid, gelykheid en vrede; Mag God jou seën met trane wat gestort word vir hulle wat ly onder pyn, verwerping, hongersnood en oorlog, sodat jy jou hand sal uitsteek om hulle te bemoedig en om hulle pyn in vreugde te verander. Mag God jou seën met ‘n dwaasheid wat jou laat dink dat jy ‘n verskil in hierdie wêreld kan maa...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (41)

  Om  Te Laat Gaan Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek  Dikwels, wanneer ons ons greep laat los, dan val ons in iets wat veel grootser is as wat ons kon uitdink of beplan. You lose your grip, and then you slip Into the masterpiece                                                                         Uit:   "A Thousand Kisses Deep" "Everybody eventually comes to the conclusion that things are not unfolding exactly the way they wanted, and that the whole enterprise has a basis that you can’t penetrate. Nevertheless, you live your life as if it’s real. But with the understanding: it’s only a thousand kisses deep, that is, with that deep intuitive understanding that this is unfolding according to a pattern that you simply cannot discern.” ...