Skip to main content

Posts

Showing posts with the label bewustelik leef

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (181)

  Die Onondersoekte Lewe (?) Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek "Bird Song" gaan oor 'n wêreld wat so deeglik "ondersoek", geplavei en van sy misterie gestroop is dat ons met 'n verlammende stilte gelaat word. Hierdie "Voëllied" is 'n pleidooi om weer bekoor te word. Die "ondersoek" hier is die hiper-rasionele, beton-gietende vooruitgang wat tot 'n geestelike en ekologiese krisis gelei het.  "sing me a song and put me back to sleep / from the trees, breathe life back into me" Dit is 'n begeerte om terug te keer na 'n droomagtige, onanalitiese toestand. Sy vra nie vir 'n les nie, maar vir 'n slaapliedjie—'n liedjie wat denke beëindig, nie uitlok nie. Dit is 'n wens om weer verbind te word met die natuurlike, onbewuste wêreld ("die bome") om genees te word. Mag horisonne vir jou oopgaan wat wyd strek. Met al ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (123)

Hulp Met Motiverings “Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het.  God is liefde.” ‭‭1 Joh 4‬:‭16 ‭AFR20                               ‬‬ ~ ❖ ~ “Kom na My toe,  almal wat vermoeid en swaar belas is,  en Ek sal julle rus gee.” ‭‭Matt 11‬‬:‭28 ‭AFR20‬‬                             ~ ❖ ~  Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ “If you would only switch on the light of awareness  and observe yourself and everything around you throughout the day,  if you would see yourself reflected in the mirror of awareness  the way you see your face reflected in a looking glass,  that is, accurately, clearly, exactly as it is without the slightest distortion or addition,  and if you observed this reflection  without any judgment or condemnation,  you would experience all sorts of marvelous changes c...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (47)

Paulus En Mary Oor Gebed   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Volgens Paulus en Mary het die volgende video al die elemente van gebed: Musiek  Liefde en ons grootse wense vir julle. George & Matilda   

Kreatiwiteits-retreat

Sê nou jy is baie meer talentvol as wat jy tot nou toe gedink het? Sê nou die lewe wag om wonderlike dinge vir jou te wys? Sê nou iets wag om tot stand te kom, geskep te word, maar dit kan net deur jou gebeur? Sê nou net jy dink te klein in terme van bronne, geleenthede en wat alles moontlik is? Sê nou… Is jy die trotse eienaar van ‘n polsslag? Dan is jy kreatief. En dit het met baie meer te doen as verf op doek, klei op wiel of houtskaafsels om jou voete. Te veel mense sukkel met die woord  kreatiwiteit . Jy kan byna verseker weet dat hulle by die hoor daarvan beelde oproep van skilders in verfbesmeerde jasse voor groot esels met ‘n beret skeef op die kop. Of nog erger, iemand wat verward met een oor deur die lewe gaan. Hulle besluit en sê dis nie vir hulle nie. Buitendien, die naaste wat hulle ooit aan teken sal kan kom is onderaan dokumente en kontrakte. Eenvoudig gestel – hulle is nie kreatief nie. Ons sien dit anders. KREATIWITEIT BETEKEN OM ‘N UNIEKE OOP KA...