Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (123)


Hulp Met Motiverings


“Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het. 
God is liefde.”

‭‭1 Joh 4‬:‭16 ‭AFR20                               ‬‬

~ ❖ ~


“Kom na My toe, 
almal wat vermoeid en swaar belas is, 
en Ek sal julle rus gee.”

‭‭Matt 11‬‬:‭28 ‭AFR20‬‬                            

~ ❖ ~







 Die Gesprek





Elemente Uit Die Gesprek






~ ❖ ~


“If you would only switch on the light of awareness 
and observe yourself and everything around you throughout the day, 
if you would see yourself reflected in the mirror of awareness 
the way you see your face reflected in a looking glass, 
that is, accurately, clearly, exactly as it is without the slightest distortion or addition, 
and if you observed this reflection 
without any judgment or condemnation, 
you would experience all sorts of marvelous changes coming about in you. 
Only you will not be in control of those changes, 
or be able to plan them in advance, 
or decide how and when they are to take place. 
It is this nonjudgmental awareness alone 
that heals and changes and makes one grow. 
But in its own way and at its own time.”

Anthony de Mello                               


~ ❖ ~




Musiek






Met ons liefde en die verlange dat hierdie Keltiese gebed joune mag wees:

Ek lê my kop tot rus,
en deur dit te doen,
lê ek by U voete
die gesigte wat ek gesien het,
die stemme wat ek gehoor het,
die woorde wat ek gespreek het,
die hande wat ek geskud het,
die diens wat ek gelewer het,
die vreugdes wat ek gedeel het,
die hartseer wat ontbloot is.
Ek lê dit by U voete neer,
en deur dit te doen
lê ek my kop tot rus.

 

George & Matilda


 

Comments

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda  

Vanuit Die Restory / From The Restory (135)

  Onlangse Oorsig / Recent Summary  Foto's Van Onlangse Gebeure / Pictures Of Recent Events 'n Huis opgeknap en geverf met 'n nuwe badkamer, die koms van lente en reën, retreats, die CMR se breimarathon, aanbied en afsluiting van die Verfrissingskursus in geestelike begeleiding, bywoon van ons kleindogter Ariana se gradeplegtigheid ("Nee Oupa, dis 'n gradige plegtigheid!") voordat sy volgende jaar grootskool toe gaan. A house renovated and painted with a new bathroom, the arrival of spring and rain, retreats, the CMR's knitting marathon, presenting and finishing the Refresher course in spiritual guidance, attending our granddaughter Ariana's graduation before she goes to big school next year. Klank / Sound Die klank van sagte reën na die storm is op baie vlakke nou gepas. The sound of gentle rain after the storm is now appropriate on many levels. Met ons liefde, soos altyd. With our love, as always. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (120)

Skuld as Motivering Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "I am convinced that guilt and shame are never from God. They are merely the defenses of the False Self as it is shocked at its own poverty — the defenses of a little man who wants to be a big man. God leads by compassion toward the soul, never by condemnation. If God would relate to us by severity and punitiveness, God would only be giving us permission to do the same (which is tragically, due to our mistaken images of God, exactly what has happened!)." Richard Rohr                 ~ ❖ ~ "It is about as hard to absolve yourself of your own guilt as it is to sit in your own lap. Wrongdoing sparks guilt sparks wrongdoing ad nauseam, and we all try to disguise the grim process from both ourselves and everybody else. In order to break the circuit we need friends before whom we can put aside the disguise, trusting that when they see us for what we fully are, they won't run away screaming w...