Skip to main content

Posts

Showing posts from March, 2017

Bella Serpente

Wakkerstroom Old Bioscope: Photograph by Owen Castleman Cet animal est tres mechant; Quand on l'attaque il se defend. (This animal is very malicious; when attacked it defends itself.)                                                 - La Menagerie (Traditional French song) ~ o  ~ Perhaps all the dragons in our lives are princesses who are only waiting to see us act, just once, with beauty and courage. Perhaps everything that frightens us is, in its deepest essence, something helpless that wants our love.                                              - Rainer Maria Rilke ~ o  ~ When we can see the image of God where we don’t want to see the image of God, then we see with eyes not our own.                                                                 - Richard Rohr ~ o  ~ Wakkerstroom Music Festival 2017 is something of the past. For about 4 days opera arias, cello, piano, violin, flute, jazz and French horn could be heard from any suitable fac

Die Dae

"No one suspects the days to be gods."                                                             Ralph Waldo Emerson Maart is Klassieke Musiekfees-tyd op Wakkerstroom. (Vanjaar se datums: 17 – 20 Maart) Dit is die grootste geldelike inspuiting vir ons dorpie wie se hoofproduk vir die res van die jaar ironies genoeg stilte is. Ry jy nou in die hoofstraat af sien jy hoe daar oral gevee, geverf, gewas en gewerskaf word om al die besoekers te ontvang. Vir ons as plaaslike kunstenaars is dit ook ‘n groot geleentheid en van vroeg tot laat is ons aan die skep vir die veskillende uitstallings. Wanneer ek egter aan die Musiekfees dink, dan is dit die tipe dae wat ons gewoonlik oor hierdie tyd op die Hoëveld beleef wat aanhoudend by my opkom. Die reënval was vanjaar baie beter as verlede jaar, die veld is pragtig en die lug koel. Die dae hang skoon en stil, soos aan toutjies en stamp sag teen mekaar wanneer die ligte wind aan hulle roer. Ons s