Skip to main content

Posts

Showing posts with the label storie

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (204)

  Nog 'n Storie Asseblief! Ariana luister na stories. Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Nou híér is 'n storie. Met ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (193)

  Kersverhaal “Kyk, Ek stuur julle uit soos skape onder die wolwe.  Wees dan behoedsaam soos slange en onskuldig soos duiwe.” ‭‭Matteus‬ ‭10‬:‭16‬ ‭AFR20‬‬                     CAROL OF THE FRIENDLY BEASTS Jesus, our brother, strong and good Was humbly born in stable rude And the friendly beasts around him stood, Jesus, our brother, kind and good. I, said the donkey, shaggy and brown, Carried his Mother uphill and down I carried her safe to Bethlehem town, I, said the donkey, shaggy and brown. I, said the cow, all white and red, Gave him my manger for his bed, I gave him my hay to pillow his head, I, said the cow, all white and red. I, said the sheep with curly horn, Gave him my wool to keep him warm, He wore my coat on Christmas morn, I, said the sheep with curly horn. I, said the dove, in the rafters high, Cooed him to sleep with lullaby, We cooed him to sleep, my mate and I, I, said the dove, in the rafters high. Thus every ...

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (169)

Ek Het Invloed   ~ ❖ ~ "If our story is a story of victimization or of "things just happening" without our consent or participation, we have not yet become conscious of ourselves as storytellers, as having the capacity to authorize our lives, change our minds and our behaviors, and create another story or chapter in our lives." Janet K. Ruffing            ~ ❖ ~ Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Mag jy ruimtes hê waar jy jou storie kan vertel, en mag jy dapper genoeg wees om te verander wanneer jy dit vertel. Al ons liefde. George & Matilda

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (2)

Die Restory - 'n Voëlvlug    In hierdie gesprek vertel ons kortliks van ons reis tot hier. Ons sou graag ook van jou reis wou hoor en as ons mekaar in die proses kan bemoedig en aanmoedig, dan is ons bly. Brianna Wiest se woorde is ook ons wens vir jou  Ons storie En wat is 'n reis sonder musiek? Draai die volume harder op die oop pad! (Klik op die skakel onder die veer-prent om te luister) Follow The Sun Groete  George en Matilda 

Kom laat ons boeke vat

“Vertel vir my ‘n storie” is ouer as honger, dwingender as koud.                                                                               Cecile Cilliers Ek het dit al tevore genoem – dat daar op ‘n spesifieke tyd in my lewe temas en onderwerpe aanmeld waaroor ek nie doelbewus beheer het nie. Dis nie asof ek daarna gaan soek of daaroor uitvra nie. As ek maar weer sien staan hulle voor my deur. Sulke tye weet ek dat ek iets moet hoor en ag moet slaan. Die afgelope paar weke was dit weer so. Eers het ek en Matilda ‘n gesprek gehad met iemand wat baie jare onderwys gegee het. Veral tale, op die ou einde byna uitsluitlik Engels, tweede taal. Sy vertel hoe sy aan die begin van een skooljaar die voorgeskrewe boek, Lord of the Flies van William Golding uitgedeel het en toe s...

Sibongile en die gans

Foto deur Matilda Angus Elke ses weke meld 25 vroue uit die omliggende omgewing op die veeplaas aan om Yvonne se 500 ganse te pluk. Hulle kom gewapen met ‘n skaapvelletjie wat op die koue sement oopgesprei word en waarop hulle dan langbeen teen die muur in die klipskuur sit . Die plukmondering  bestaan verder uit óf n dik gestoffeerde baadjie óf ‘n goingsak wat om die linkerbo-arm vasgebind is. Dis onder hierdie arm wat die gans se kop en nek ingewig word met die plukkery en waar hulle lelik geknyp kan word. Sy kom al ‘n lang pad met hierdie span en elkeen van hulle is vir haar belangrik. Hulle is geleer hoe om die ganse te hanteer en net genoeg vere te pluk na gelang van die seisoen. Maar soos in alle werksplekke, is arbeidsverhoudinge nie altyd maklik nie. Dit help dat sy self iZizulu vlot kan praat, maar wat haar eintlik en veral pla en waarvoor sy nie raad het nie, is dat die ganse nie met respek hanteer word nie. Dis asof hulle nie bewus is daarvan dat dit ‘n lewe...