Skip to main content

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (2)


Die Restory - 'n Voëlvlug  


In hierdie gesprek vertel ons kortliks van ons reis tot hier. Ons sou graag ook van jou reis wou hoor en as ons mekaar in die proses kan bemoedig en aanmoedig, dan is ons bly.

Brianna Wiest se woorde is ook ons wens vir jou 



Ons storie



En wat is 'n reis sonder musiek? Draai die volume harder op die oop pad!

(Klik op die skakel onder die veer-prent om te luister)


Follow The Sun


Groete 


George en Matilda 









Comments

  1. Ek wou op laasweek se gesprek kommentaar lewer. Wat ñ wonderlike reis. Die roos wat nie gepluk is nie verwelk, word vrug, gaan dood en word weer kompos wat nuwe lewe gee. Dit kan ñ langer moeiliker proses wees maar baie vervullend.

    ReplyDelete

Post a Comment

Popular posts from this blog

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (66)

  Retreat   Die Gesprek  Elemente Uit Die Gesprek  Musiek Met ons liefde. George & Matilda 

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (99)

  'n Duisend Hande Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek ~ ❖ ~ "Until one is committed, there is hesitancy, the chance to draw back, always ineffectiveness. Concerning all acts of initiative [or creation] there is one elementary truth, the ignorance of which kills countless ideas and splendid plans: that the moment one definitely commits oneself, then Providence moves too.  All sorts of things occur to help one that would otherwise never have occurred. A whole stream of events issues from the decision, raising in one’s favor all manner of incidents and meetings and material assistance which no man would have believed would have come his way." W.H. Murray, Skotse ontdekkingsreisiger ~ ❖ ~ Cause of Death Uitstalling Ariana in vervoering  Musiek Wanneer jy dinge nie so krampagtig probeer beheer nie, jou oorgee aan die vloei van gebeure en oop is vir die onverwagte, kan jy saam met Ian McKellen sing. Ian McKellen gee nie om saam met wie hy sing nie, solank hy dit net kan doen.

Vanuit Die Restory - Gesprekke Tussen Reisgenote (110)

Die Week Na 'n Dood Sebastien op sy gelukkigste - by water, besig om vis te vang Die Gesprek Elemente Uit Die Gesprek Musiek Sebastien het altyd gesê, "I like old music.' Hy het. Billy Joel se Piano Man  was vir baie lank die ringtone op sy foon. Dat ons só gelukkig kan wees, dankie Sebas. George & Matilda